Dankie Lorette vir die goeie diens. Jy was deurgaans n ster. Eddie en Leonard was werklik uitstekend.
Ek sal hulle enige dag aanbeveel. So sê vir hulle baie dankie en “well done”
Ek het die bewys van die finale oorbetaling vir Eddie gegee.
Nogmaals baie dankie.